Verenigde Arabiese Emirate dirham

'n Emirati een-dirhammunt

Die dirham (/dirhəm/; Arabies: درهم إماراتي‎ Arabiese afkorting: د.إ, Dh (enkelvoud) en Dhs (meervoud) of DH in Latyn; ISO-kode: AED) is die amptelike geldeenheid van die Verenigde Arabiese Emirate. Die dirham word onderverdeel in 100 fils (فلس).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne